Covid-19 Tuiswerk program

U kan, tydens die inperkingstydperk, die leerwerk op die bladsy kry. Let wel dat sodra die leerder inskakel op sy datum die werk dan in die klas behandel sal word en geen werk op hierdie blad verder sal verskyn nie. As u enige navrae het kan u gerus die leerder se vakonderwyser skakel. Volg die skakel na die betrokke Graad en laai die nodige dokumente vir die huidige suklus af.