Grondslagfase (Gr1-3)

SKOOLURE

07:30 tot 13:15

GRAAD 1 SPEELPARK

By PBS verstaan ons dat die “groot skool” vir sommige nuwe leerdertjies oorweldigend kan wees. Daarom bied ons ‘n uitgesoekte en eksklusiewe speelpark waar slegs Gr 1 leerders mag speel. Dit gee hulle die geleentheid om op ‘n opvoedkundige en speelse wyse deel van die skool te word.

TOEKENNINGSFUNKSIE – GSF

Die doel van Laerskool President Brand se Toekennings-beleid is om in die Grondslagfase erkenning te gee aan top-presteerders.

grondslagfase personeel

GRAAD 1

GRAAD 2

GRAAD 3