Hokkie

Die doel van ons hokkie is om ‘n liefde vir die spel aan te kweek, basiese balvaardighede aan te leer en spelstruktuur vas te lê. Die oomblik van oorwinning op die hokkieveld is te kortstondig om net daarvoor te speel Al die spelers kry kans om ‘n wedstryd te speel wat ‘n ongelooflike positiwiteit skep by spelers, afrigters en ouers.

Hokkie-organiseerder

Me. Reha Hattingh