Koor

Die kore is onder die bekwame leiding van Me. Petro Fourie en Me. Lelanie Liebenberg. Ons getalle het mooi gegroei deur die jare en ons geniet dit baie .

Die lewe is ‘n lied!

Ons kore was deel van die FEES VAN MUSIEK tydens 2019 waar ons saam met ADAM opgetree het. Ons het ook baie mooi presteer tydens die Kunswedstryd.

koororganiseerder

Me. Lelani Liebenberg