Kuns-akademie

Leerders in die Intersen fase kry weekliks die geleentheid om meer te leer oor verskeie kunstegnieke wat insluit teken, skilder en collage. Hulle word ook geleer oor verskeie kunsmateriale soos klein en pastelle, en die gebruik daarvan in die skep van kuns.

tye en koste

  • Vrydagmiddag – 13:45 – 15:15
  • Koste – R200 per kwartaal

organiseerder

Me. Lelanie Liebenberg