Mediasentrum

Die mediasentrum is ‘n bron van kreatiewe leesstof vir ons leerders waar hulle die geleentheid gegun word om ‘n kreatiewe wêreld in fiksie boeke te ontdek, of om naslaan werk vir opdragte of take te doen.

mediasentrum tye

Dinsdag & Donderdag: 1ste en 2de pouse

Me. Antoinette Viljoen