Die musieksentrum word deur Me. Petro Fourie bedryf en bied aan leerders die geleentheid om musieklesse tydens skoolure te neem. Klasse word ingepas in periodes waartydens u kind nie-eksamen vakke loop.
Individuele- en groeplesse word aangebied in:
- klavier
- viool
- kitaar
- blokfluit
Kontak haar gerus by 082 570 8309.

Klavier Kitaar Blokfluit Viool
d