Netbal

PBS skop jaarliks hul seisoen af met ‘n voorafgaande toer vir die 0/12 en 0/13 dogters. Ons bied ook ons eie suksesvolle netbaldag en toernooi aan.

PBS neem tans deel in die A-Liga waar spanne hulself kan meet aan die bestes in die stad. Speelsters kry ook die geleentheid vir verdere ontwikkeling deur in te skryf by PBS se netbalakademie wat plaasvind in die eerste en vierde kwartaal.

Netbalorganiseerder

Me. Elaine Groenewald