Redenaars

JUNIOR EN SENIOR REDENAARS

‘n Groot aantal leerders neem jaarliks aan die Redenaarkompetisies deel. Twee van ons Graad
7-leerders, het in 2019 aan die Interskole Redenaarskompetisie gaan deelneem en hulself goed van hul taak gekwyt.
Wel gedaan aan almal wat deelgeneem het!

GRONDSLAGFASE REDENAARS

Ons het in 2019 10 grondslagfase redenaartjies gehad wat toesprake van baie hoë gehalte gelewer. Drie van ons leerders verteenwoordig PBS tydens die Interskole Redenaarskompetisie gedurende 2019.

redenaarsorganiseerder

Me. Reha Hattingh