Revue

Ons het 3 revue groepe wat jaarliks uitstekend presteer en aan verskeie optredes deelgeneem. Dit bied geleentheid vir leerders om hul dans en musiek passie uit te leef in een van die volgende groepe:

  • Senior Revue
  • Junior Revue
  • Pom-Poms

revue-organiseerder

Me. Letitia Maartens