Die o/11 en o/13 Rugbyspanne skop die seisoen af met ‘n toer na die KOSH Rugbyweek in Klerksdorp. Ons o/9 Rugbyspan toer ook jaarliks na Kimberley waar hulle teen sterk opposisie meeding.
Ons o/13 spanne lewer ook jaarliks spelers vir die Vrystaat span. Ons afrigters is baie trots op die seuns en al hulle mooi prestasies.