Skaak

PBS neem jaarliks aan die Bloemfontein Skole Skaakliga deel waar die spanne baie goed vaar. Buiten die liga waaraan leerders deelneem, word daar op ‘n gereelde basis, individueel, aan toernooie deelgeneem.

Ons is ook trots op die klomp spelers wat Vrystaat jaarliks by die SA Junior Skaakkampioenskappe gedurende Januarie verteenswoordig.

skaakorganiseerder

Me. Magda Steyn