Die skool se snoepwinkel is geprivatiseer. Die snoepwinkel lewer diens tydens skoolfunksies en buitekurrikulêre byeenkomste.
Leerders kan die snoepwinkel daagliks tydens eerste en tweede pouse asook ná skool besoek.
‘n Gesonde liggaam huisves ‘n gesonde gees.
Snoepietye
Maandag – Vrydag: 7:00 – 15:00
Saterdae: Slegs wanneer aktiwiteite plaasvind

SPYSKAART
ontbyt
R10 – Rice Krispies*
R15 – Coco / Fruit Loops*
* Word bedien met Warm / Koue Melk
toebroodjies
R12 – Gammon en Kaas
burgers
R20 – Hoender / Bees met Kaas
R15 – Boerewors Rol
pasteie
R15 – Sausage Roll
R15 – Pizza Roll
Netjies, skoon en bekostigbaar! Gemaklike onderdak sitplek