President Brand het jaarliks 6 spanne wat ingeskryf word vir die ligawedstryde. Ons spelers vaar ook jaarliks baie goed tydens die Mangaug Metro proewe waar daar jaarliks van ons spelers is wat Suid-Vrystaat verteenwoordig.